Thursday, 26 July 2012

My Hartjie my Liefie



Goeie dag wêreld!
Ek is versot op alles hartjies.......Hartjies maak mens gelief voel en wie van ons wil nou nie weet ons het in iemand se hartjie ingekruip nie.
Vandag deel ek my harthie gedagte bord met jou....
Kom aan wêreld laat iemand in jou hartjie toe vandag.

Ps.9:2
Here, ek wil U prys met my hele hart,
ek wil vertel van al die wonderlike dinge
wat U doen.

Monday, 23 July 2012

Man's best friend!!!
Goeie dag wêreld. 
Mag ek jou voorstel aan my beste maatjie - Bean.
Ek moet erken "My only true friend" en 'n "Gentle giant".

Saturday, 21 July 2012

Hier gaan ons

Hallo daar almal.
Hierdie is my heel eerste poging om te blog (wat is blog in afrikaans?)
Verdra asseblief my onkunde en lompheid soos ek hierdie nuwe wêreld betreë. Ek is geen skrywer nie, net nog iemand wat hul gedagtes die kuberruimte wil instuur. 
(Aitsa kyk my mooi afrikaans) Ek gaan onmiddelik vir my die afrikaanse woordafbreker en speltoetser aflaai sodat ek tog nie my naam met 'n plank slaan nie(http://www.pharos.co.za). 


Hier gaan ons dan - Goeie dag wêreld!!!