Saturday, 21 July 2012

Hier gaan ons

Hallo daar almal.
Hierdie is my heel eerste poging om te blog (wat is blog in afrikaans?)
Verdra asseblief my onkunde en lompheid soos ek hierdie nuwe wêreld betreë. Ek is geen skrywer nie, net nog iemand wat hul gedagtes die kuberruimte wil instuur. 
(Aitsa kyk my mooi afrikaans) Ek gaan onmiddelik vir my die afrikaanse woordafbreker en speltoetser aflaai sodat ek tog nie my naam met 'n plank slaan nie(http://www.pharos.co.za). 


Hier gaan ons dan - Goeie dag wêreld!!!

No comments:

Post a Comment